Nuus en foto's van ons lewe in Mosambiek!
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
News and pictures of our life in Mozambique


Wednesday, 30 January 2013

More pictures/Nog foto's!! :)

More happy owners of a small solar light kit!

Nog 'n paar huise sal nou lig he!!  :)

We sell these solar kits at a reasonable price to our people in the village, then use the money we get back to buy new ones.

 Ons verkoop die solar liggies in a stel aan die mense in ons dorp teen 'n redelike prys, die geld wat ons terugkry word dan weer gebruik om nog stelle aan te koop.



 
'n Paar maande gelede het di emense hulle hele oes verloor toe een man die geoeste hope milies aan die brand gesteek het.   Vriende het ons gehelp met geld om mielies te koop om vir hulle iets te gee om darem te kan eet totdat hul nuwe oes weer inkom, hierdie is die 2de sal mielies - omtrent 8 gesinne was geraak hierdeur.








2 comments:

  1. Great werk wat julle ouens doen. Seenwense vanaf Abu Dhabi

    ReplyDelete
  2. Ek het gevind dat jy! Watter wonderlike lewe jy al die voorste. Mag die Here jou seën en jou beskerm in alles wat jy doen en oral waar jy gaan. Met liefde en beste wense van reën bewolk Engeland!

    ReplyDelete